Kaartjies.nl is ’n moderne event-platform wat Suid-Afrikaanse konserte, kunstenaars en kulturele ervarings in Nederland bymekaar bring.
Ons missie is eenvoudig: Om Suid-Afrikaners in Nederland te help om verbind te bly deur musiek, kultuur en gedeelde ervarings.
Van groot Afrikaanse konserte en skoffel-aande tot familiegeleenthede, comedy-shows en spesiale live-optredes — Kaartjies.nl maak dit maklik om te ontdek wat gebeur, waar dit gebeur en hoe om jou plek te bespreek.
Of jy nou al jare in Nederland woon of nuut hier is, ons bring die gees van Suid-Afrika nader aan jou.
Ontdek al die beste Suid-Afrikaanse konserte en ervarings in Nederland op een sentrale platform.
Bespreek jou kaartjies vinnig, veilig en maklik aanlyn.
Beleef Suid-Afrika se gewildste kunstenaars live in Nederland.

+65 000 Suid-Afrikaners woon tans in Nederland

Nederland is een van die gewildste Europese bestemmings vir Suid-Afrikaanse expats en studente

Duisende Suid-Afrikaners verhuis jaarliks na Nederland vir werk en leefstylgeleenthede

Afrikaanse konserte en SA kulturele events in Nederland groei jaarliks in gewildheid

’n Sterk Suid-Afrikaanse gemeenskap bestaan regoor Amsterdam, Rotterdam, Eindhoven en Utrecht

Suid-Afrikaners in Nederland ondersteun aktief SA sport, musiek en kultuurgeleenthede

Afrikaans en Nederlands deel sterk taal- en kultuurverbintenisse

SA kunstenaars toer toenemend na Nederland weens groeiende aanvraag vanuit die expat-gemeenskap















